Richard Bremmer

Richard Bremmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Januarie 1953 (1953-01-27)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Bremmer (gebore 27 Januarie 1953) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 13th Warrior (1999), Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001), Les Misérables (2012), en In the Heart of the Sea (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy